Manne van Geloof 05 - Die Skrifgeleerde
Francine Rivers
DIE SKRIFGELEERDE is die vyfde boek in Francine Rivers se gewilde MANNE VAN GELOOF-reeks en vertel die verhaal van Silas. Ná Jesus se dood en opstanding het manne soos Petrus en Paulus sy boodskap aan die nasies verkondig. Toe hulle egter stilgemaak is, het die skrifgeleerde hulle woorde op skrif aan die volgende geslagte oorgedra.
Ano:
2007
Editora:
Christelike Uitgewersmaatskappy
Idioma:
afrikaans
Arquivo:
EPUB, 681 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2007